WANT TO STOP THE ADS? SUBSCRIBE NOW

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/_inc/function.php on line 1153

Notice: Undefined index: UserId in /var/www/html/_inc/function.php on line 1573

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/view/videos-stream.php on line 93
BACK

Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is.

Show more

Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is. Mark en Rob is albei bekwame duikers en, soos die Australiese duikkampioen, kan Rob sy asem 'n paar minute onder water hou. Dit is hul geheim - met 'n enkele asem, kom hulle soveel nader aan haaie wat deur borrels verskrik word. Die oseaan se vreesaanjaendste roofdiere - vul die kamera se lense van Mark en Rob. Hulle kan nie wag om te gaan duik nie, Solank Daar Haaie Is!

Sub description

Information
Genres:
Afrikaans,Ocean Wildlife,Documentary
Released:
2003
Production
Producer:
Aquavision TV Productions
Languages
Audio:
Afrikaans

You might also like

An uninterrupted and premium viewing experience

Subscribe for as Little as $1.50 per month.
No adverts. More control.

Keep in touch!

Join our mailing list to keep updated on new releases and much more...We promise no spam!