WANT TO STOP THE ADS? SUBSCRIBE NOW

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/_inc/function.php on line 1153

Notice: Undefined index: UserId in /var/www/html/_inc/function.php on line 1573

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/view/videos-stream.php on line 93
BACK

2002

‘n Storie van oorlewing teen alle verwagtinge in een van die wêreld se mees vyandige omgewings.

Show more

‘n Storie van oorlewing teen alle verwagtinge in een van die wêreld se mees vyandige omgewings. Die harde omgewing van ‘n dorre woestyn, kannibalisme, doodlike slange, en die stryd oor gebied wil nie voorkom as die ideale plek om jou jonges groot te maak nie, maar hierdie Namakwa Verkleurmannetjie is ‘n kwaai draaktjie wie haar plek verdedig teen almal wat opdaag. Ons brawe klein verkleurmannetjie verduur baie swaarkry om uiteindelik haar eiers suksesvol te sien uitbroei. Die klein babatjies is minder as 5cm lank, maar te danke aan die beskerming van hulle moeder, sal hulle hulle lewe begin in die veiligheid van haar gebied, ‘n plek waar min ander diere dit sal waag om te loop, die plek van drake.

Sub description

Information
Genres:
Afrikaans,Nature & Wildlife,Education,Documentary
Released:
2002
Production
Producer:
Aquavision TV Productions
Languages
Audio:
Afrikaans

You might also like

An uninterrupted and premium viewing experience

Subscribe for as Little as $1.50 per month.
No adverts. More control.

Keep in touch!

Join our mailing list to keep updated on new releases and much more...We promise no spam!