WANT TO STOP THE ADS? SUBSCRIBE NOW

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/_inc/function.php on line 1153

Notice: Undefined index: UserId in /var/www/html/_inc/function.php on line 1573

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/view/videos-stream.php on line 93
BACK

2001

‘n Een uur spesiale program oor die stryd van oorlewing vir ‘n bruin hyena ma en haar kleintjies in Botswana se verlate sout panne in die Makgadikgadi – ‘n unieke ekosisteem van ontneming en oorvloed, gesien deur die oë van twee jong navorsers in hulle soektog om hierdie vergete Eden te red van die invloed van die mens.

Show more

‘n Een uur spesiale program oor die stryd van oorlewing vir ‘n bruin hyena ma en haar kleintjies in Botswana se verlate sout panne in die Makgadikgadi – ‘n unieke ekosisteem van ontneming en oorvloed, gesien deur die oë van twee jong navorsers in hulle soektog om hierdie vergete Eden te red van die invloed van die mens. Hierdie is die storie van ‘n alleenlopende ma en haar kleintjies. Op haar eie moet sy ‘n maat vind en ‘n gebied vestig waar sy ‘n gat kan grawe om haar kleintjies in groot te maak. In een jaar gaan sy deur die uiterstes van die gebied, van ‘n onuithoudbare harde winter tot ‘n warm, vrygewige somer. Die twee jong navorsers volg die lot van die bruin hyena ma en haar kleintjies om te oorleef in hierdie harde kondisies. Glen Maude en Graham McCullagh is betrokke in bruin hyena en flamink navorsing. Ons volg die drama soos hulle navorsing ontvou in een van die hardste werks omgewings op die planeet.

Sub description

Information
Genres:
Afrikaans,Nature & Wildlife,Education,Documentary,Conservation Stories
Released:
2001
Production
Producer:
Aquavision TV Productions
Languages
Audio:
Afrikaans

You might also like

An uninterrupted and premium viewing experience

Subscribe for as Little as $1.50 per month.
No adverts. More control.

Keep in touch!

Join our mailing list to keep updated on new releases and much more...We promise no spam!