WANT TO STOP THE ADS? SUBSCRIBE NOW

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/_inc/function.php on line 1153

Notice: Undefined index: UserId in /var/www/html/_inc/function.php on line 1573

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/view/videos-stream.php on line 93
BACK

1997

Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante.

Show more

Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante. In die Pilanesberg Natuurreservaat in Suid Afrika is daar unieke video wat wys hoe renosters sonder rede aangeval word deur olifante. Baie keer tot die dood toe en partykeer met die gebruik van wapens. In hierdie film word daar rare renoster gedrag gesien en die ongewone en versteurende gebeure tussen twee van die grootste soogdiere op die aarde. Die mens se inmenging met hierdie reuse diere, deur natuurlike populasies te vernietig en dan te probeer om hulle terug te bring en te beskerm, het ‘n reuse impak gehad op die manier hoe hierdie diere op mekaar reageer. ‘n Afrika Renoster Storie vertel die ware storie van hoe die natuurlewe oorleef teen alle teenspoed.

Sub description

Information
Genres:
Afrikaans,Nature & Wildlife,Education
Released:
1997
Production
Producer:
Aquavision TV Productions
Languages
Audio:
Afrikaans

You might also like

An uninterrupted and premium viewing experience

Subscribe for as Little as $1.50 per month.
No adverts. More control.

Keep in touch!

Join our mailing list to keep updated on new releases and much more...We promise no spam!