WANT TO STOP THE ADS? SUBSCRIBE NOW

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/_inc/function.php on line 1153

Notice: Undefined index: UserId in /var/www/html/_inc/function.php on line 1573

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/view/videos-stream.php on line 93
BACK

In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste riviere – die Mekong, die Ganges, die Mississippi – op geswem het, wat hom sy plaaslike naam, die Zambesihaai gegee het.

Show more

In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste riviere – die Mekong, die Ganges, die Mississippi – op geswem het, wat hom sy plaaslike naam, die Zambesihaai gegee het. Hierdie haai is die natuur se mariene meesterstuk, ‘n uiterste aangepasde groepering van spiere en sintuie fyn ingestel vir die jagtog. Die Zambesi, uniek tot die haai familie, het die verstommende vermoë om sy soutwater habitat te verlaat en river op te swem. Dit gaan daar om te voer en om ontslae te raak van soutwater parasiete, asook vir wyfies om geboorte te gee. Presies hoe dit kan oorleef in soutwater is vandag nog ‘n raaisel vir wetenskaplikes. Zambesihaai ondersoek hierdie unieke en raaiselagtige spesie, sy doodlike geskiedenis in Suid Afrika, en die pogings onderneem om beide man en dier te beskerm.

Sub description

Information
Genres:
Afrikaans,Ocean Wildlife,Documentary
Released:
1996
Production
Producer:
Aquavision TV Productions
Languages
Audio:
Afrikaans

You might also like

An uninterrupted and premium viewing experience

Subscribe for as Little as $1.50 per month.
No adverts. More control.

Keep in touch!

Join our mailing list to keep updated on new releases and much more...We promise no spam!