WANT TO STOP THE ADS? SUBSCRIBE NOW

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/_inc/function.php on line 1153

Notice: Undefined index: UserId in /var/www/html/_inc/function.php on line 1573

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /var/www/html/view/videos-stream.php on line 93
BACK

‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde, vanaf die geboorte van ‘n werpsel tot grootword, jag, speel en interaksie met mekaar. Die teenspoed en trofeë van ontmoetings met roofdiere en prooi in die Afrika bosveld.

Show more

‘n Gespesialiseerde halsband kamera word geplaas op een van die trop susters en ontdek die hond se persoonlike wêreld en hulle ingewikkelde samelewing. Geboortes, jagtogte en tragedies – die halsband kamera ontbloot die honde se mees intieme oomblikke van naby, maar bowende dit alles onthul dit hoe die honde terug byt. Wees daar vir die uitsonderlike voorreg van die geboorte van ‘n wildehond werpsel, een van die mees belangrikste gebeurtenisse in hulle lewens. Getuienis tot hulle ver ontwikkelde sosiale sisteem – een van die sterkste en diepste bande in die Afrika natuur wêreld. ‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde in hulle stryd vir oorlewing – hulle funksionering as ‘n perfekte geheel.. ‘n suksesvolle eenheid.

Sub description

Information
Genres:
Afrikaans,Nature & Wildlife,Education,Classic Wildlife
Released:
2003
Production
Producer:
Aquavision TV Productions
Languages
Audio:
Afrikaans

You might also like

An uninterrupted and premium viewing experience

Subscribe for as Little as $1.50 per month.
No adverts. More control.

Keep in touch!

Join our mailing list to keep updated on new releases and much more...We promise no spam!