Ons gaan op ‘n reis deur die Namib Woestyn in 'n eg Suid-Afrikaanse voertuig die URI. Die Maldive, waar die sand wit is en die visse lekker swem in die warm waters van die Indiese Oseaan.
Sabi Sabi is 'n privaat wildreservaat in Suid-Afrika, geleë in die Sabi Sand-wildreservaat wat die suid-westelike deel van die Krugerwildtuin is. Die Sabi-sandreservaat is een van die parke wat die Groot Krugerwildtuin uitmaak. Dit is 'n bewaringsgebied waar die groot vyf wild natuurlik voorkom.
Geseënd met van die beste wildlewe skouspelle op aarde, maak Botswana een van die beste safari bestemmings in Afrika.
Die bekoorlike Rawdons Hotel and Country Estate, diep in die weelderige en rustige KwaZulu Natalse Middellande geleë, is 'n toevlugsoord vir diegene wat die rustigheid en rustig...
Ons besoek die meer van sterre Lake Malawi voordat ons vertrek na die Rooi See om te gaan duik op die bekendste wrakke en 'n pragtige muur- en harde koraalrifduik.
Mashatu Natuurreservaat, bekend as die Plek van die Gotes in Afrika.
Die Cango Grotte kom voor in Precambrian kalksteen aan die voet van die Swartberge naby die dorp van Oudtshoorn, in die Wes Kaap Provinsie van Suid Afrika. Die hoof grot is een van die land se mooiste, welbekendste, en mees populêre toeriste grotte en trek baie besoekers van oorsee. Alhoewel die ...