Afrika Herontdek

Afrika Herontdek

Verken die Afrika kontinent vanaf die hoogste punt op Mount Kilimanjaro in Tanzanië tot die wonders van die Rooi See in Egipte en ervaar die Afrika kontinent soos nooit tevore. Jy sal die skoonheid ontdek van hierdie manjefieke kontinent vanaf die Okavango Delta tot die Namib Woestyn, en swem in die warm Indiese Oseaan waters van die Seychelles en die Maldives eilande. Neem ‘n 4x4 safari in die Kalahari, volg wilde diere in Sabi Sabi en klim die Drakensberge in Kwazulu-Natal en Lesotho met die heerlike uitbundigheid van die Afrika Ontdekkingsreisiger.

Subscribe Share
Afrika Herontdek
  • AH01 - Die Namib Woestyn, Maldives en Sabi Sabi.

    Ons gaan op ‘n reis deur die Namib Woestyn in 'n eg Suid-Afrikaanse voertuig die URI. Die Maldive, waar die sand wit is en die visse lekker swem in die warm waters van die Indiese Oseaan.

    Sabi Sabi is 'n privaat wildreservaat in Suid-Afrika, geleë in die Sabi Sand-wildreservaat wat die suid-wes...

  • AH02 - Botswana, Natal en die Rooi See.

    Geseënd met van die beste wildlewe skouspelle op aarde, maak Botswana een van die beste safari bestemmings in Afrika.

    Die bekoorlike Rawdons Hotel and Country Estate, diep in die weelderige en rustige KwaZulu Natalse Middellande geleë, is 'n toevlugsoord vir diegene wat die rustigheid en rustig...

  • AH03 - Malawi, Rooi See duik en Mashatu.

    Ons besoek die meer van sterre Lake Malawi voordat ons vertrek na die Rooi See om te gaan duik op die bekendste wrakke en 'n pragtige muur- en harde koraalrifduik.

    Mashatu Natuurreservaat, bekend as die Plek van die Gotes in Afrika.

  • AH04 - Duikplekke van Suid-Afrika, Lesotho en die Cango Grotte.

    Die Cango Grotte kom voor in Precambrian kalksteen aan die voet van die Swartberge naby die dorp van Oudtshoorn, in die Wes Kaap Provinsie van Suid Afrika. Die hoof grot is een van die land se mooiste, welbekendste, en mees populêre toeriste grotte en trek baie besoekers van oorsee. Alhoewel die ...

  • AH05 - Die Kaokoveld, Duik in Mazambique en die Kapama wildresevaat.

    Africa Herontdek neem jou na die Kaokoveld, die tuiste van die Himba-stam en bied woestynwaarnemings van woestynolifante en renosters